Forums
So ontmoet ons mense met Iveco motorhome wat klein 3 deur Jimny saamslaap op Nieuwoudtville. Die kampplek het nou n 2de keer in 2 jaar oorstroom. Toe hulle motorhome trek waar hulle aangewys was om te staan, sak daai motorhome net weg in modder, helfte van wiel diepte. Die man se toe sy vrou vat Jimny, haak a frame en daai klein 4x4 trek daai massiewe motorhome uit sonder sukkel. Moet ons sin meer saamsleep. Het hoeka by Askham met motorhome net weggesak in sand. So leer mens....






Ons soek foto's!
Ons soek foto's!