Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -3 hours ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -8 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -9 hours ago

Satara met verlange vandag

Dullstroom
Submitted by Rona du Plessis on
Forums

Web cam

Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Wed, 05/03/2025 - 14:57

Dis maar warm hier by ons ook. Ek glo my kinders sou graag nou saam met die gesinnetjie daar wou gaan lê. En ek sou graag nou in Satara wou wees!

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 05/03/2025 - 15:36

Ons bly elke keer/jaar as ons in kruger is, in Satara oor. Hier staan ons net so effe links skuins oorkant kruising, soos mens kampeer area inry. Chris B staan ook soms daar.

In al die jare daar, en hoeveel keer na die winkel, het ek nog nooit gestap om die suiping te sien nie.blush

kamp  

0
Kaap

Goeie Hout

Wed, 05/03/2025 - 17:03

Goeie naand almal.  Sit en werk in Langebaan.

Kan n mens die SUIPPLEK vanuit Satara sien?  Ek gaan beslis na dit kyk as jy kan.

Sien die kalk lyne.  Is dit die half lyn vir die bulle.  Net n grappie julle. 

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Wed, 05/03/2025 - 17:06

het ek nog nooit gestap om die suiping te sien nie

As jy in die restaurant sit, sien jy ook suiping

0
Brits

Wessel Strydom

Wed, 05/03/2025 - 18:53

is die sperstreep tussen padkaravane en boswaens, wat eerbiedig moet word.

Ook sommer grappielaugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus