Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -4 hours ago

Damme in SA

Vereeniging
Submitted by Harry Du Randt on
Forums

Berg Rivier Dam - Franschoek 2007Berg Rivier Dam

Brits

Wessel Strydom

Wed, 19/03/2025 - 04:56

.... oppas nou, jy bring nou 'n ander eenheid ook in die formule.

Begin met eenheid as volg;

  1biljoen kubieke meter

= 10^9 kubieke meter

= 10^9 x 10^3 liter

= 1 Tera.liter

= 1000.biljoen.liter

=1000miljard.liter

0
Pretoria

Geert

Wed, 19/03/2025 - 20:50

Interesant....gedink Vaaldam is baie groter. Is Gariep die grootste dam in ons land?

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Wed, 19/03/2025 - 21:25

Alhoewel die Vaaldam Gauteng bedien is dit slegs SA se 4e grootste dam. As ek die feite reg het is die volgorde Gariep, Vanderkloof, Sterkfontein, Vaal, Pongolapoort ens. Ek was nog nooit by die Sterkfontein dam nie en dit sal ook interessant wees om te sien. Die Pongolapoort dam (ons praat van die Jozini dam) is vir my die mooiste - miskien omdat ek so baie van die omgewing hou.

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Wed, 19/03/2025 - 21:30

Dit is baie stil van jou kant. Naweekplanne? As ek reg onthou het jy in die jaarbeplanning genoem dat jy elke maand wil probeer om iewers te kampeer. Hoop nie ons is afgeskeep nielaugh

  • Verskoning: hierdie was bedoel vir die Maart Saamgesels draad
0
Pretoria

Geert

Wed, 19/03/2025 - 22:00

Baie mense het my al gevra waar hierdie foto by see geneem was, maar die Sterkfontein dam op die R74. Mooi skoon dam

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 20/03/2025 - 05:57

....my inset van 18/3/25 is volgens die grootte van die damme. Gariep is die grootste.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus