Forums
Berg Rivier Dam - Franschoek 2007
Vaaldam
Alhoewel die Vaaldam Gauteng bedien is dit slegs SA se 4e grootste dam. As ek die feite reg het is die volgorde Gariep, Vanderkloof, Sterkfontein, Vaal, Pongolapoort ens. Ek was nog nooit by die Sterkfontein dam nie en dit sal ook interessant wees om te sien. Die Pongolapoort dam (ons praat van die Jozini dam) is vir my die mooiste - miskien omdat ek so baie van die omgewing hou.
Sterkfontein dam
Baie mense het my al gevra waar hierdie foto by see geneem was, maar die Sterkfontein dam op die R74. Mooi skoon dam





Chris S....
.... oppas nou, jy bring nou 'n ander eenheid ook in die formule.
Begin met eenheid as volg;
1biljoen kubieke meter
= 10^9 kubieke meter
= 10^9 x 10^3 liter
= 1 Tera.liter
= 1000.biljoen.liter
=1000miljard.liter