Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Meiringspoort Pad en roete inligting Wessel Strydom -12 minutes ago
Hi Rona, ek het vir jou… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -1 hour ago
Rona Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
daai mannetjies.... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -3 hours ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Ja....die kaal mannetjies Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago

Ek is terug en Kalmeer

Pretoria Tuine
Submitted by DK on
Forums

DK is weer terug en Heeltemal Rustig.

Ek wil net uitvind of Johann Lock nog ń lid is omrede ek kontak nommers verloor het ?

My Profiel sal ek mettertyd "Update" omrede ons nuwe tuiste PTA is en permanente kamp en gewone kamp vaarwel geroep het weens ń tragiese ongeluk.

DK.

Indien jy nog my nommer het, stuur W/App of bekom my nommer by Anton of Geert.

Pretoria Tuine

DK

Sun, 20/07/2025 - 14:35

Ons is nogsteeds nie 100% klaar met kamp nie.

Ons sal saamtrekke geniet, maar waar Chalets, Rondawels, Huur karavane ens... te huur is.

Ek is tans op die uitkyk vir ń Camplite, slegs net om weg te breuk en verkieslik in die Somer angry.

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 20/07/2025 - 14:44

Ons vriend Johann Lock is steeds deel van die forum. Ek sal hom kontak en meedeel dat jy sy kontakbesonderhede graag wil kry.

 

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 20/07/2025 - 19:40

Naand sê almal, hoop julle het 'n baie lekker naweek gehad.

Dennis, jy kan my whats app op 0731218688.

 

0
Pretoria Tuine

DK

Tue, 22/07/2025 - 13:42

coollaugh Ek wonder ook, maar my dae van "Faaits" is verby.

Voorheen het ek dit somtyds ernstig opgeneem en somtyds net ń Faait begin vir so bietjie "Humour".

0
Brits

Wessel Strydom

Tue, 22/07/2025 - 13:49

Net vir duidelikheid;

1]staan DK vir Die Kat, soos Voortrekker sinspeel? 

2] Het jy  faaits begin vir die humeur, of humor??

0
Pretoria Tuine

DK

Tue, 22/07/2025 - 14:16

laugh Nee Wessel DK is my voorletters.

Die "DK" kom al vanaf my skool dae en hulle het hom in Engels uitgespreek - "Dee Ky" en so loop hy al die pad saam my.

Toe my vrou en ek trou, het sy haar bynaam ook gekry - GK of Gerrie (Soos in "Jerrie").

Gaande "Faaits" - Humor laughyes.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus