DK is weer terug en Heeltemal Rustig.
Ek wil net uitvind of Johann Lock nog ń lid is omrede ek kontak nommers verloor het ?
My Profiel sal ek mettertyd "Update" omrede ons nuwe tuiste PTA is en permanente kamp en gewone kamp vaarwel geroep het weens ń tragiese ongeluk.
DK.
Indien jy nog my nommer het, stuur W/App of bekom my nommer by Anton of Geert.
Hulle reken dat ek my…
Hulle reken dat ek my Password moet verander.
Hoe doen ek dit?
My huidiglikke is voldoende ![]()
Anton, hoe verander ek Profiel foto asook adres ?
Anton, hoe verander ek Profiel foto en adres.
As jy in "Text" kan w/app sal ek dit waardeer.
Groete
Dennis.
Dankie vir die verwelkoming![]()
Ons is nogsteeds nie 100%…
Ons is nogsteeds nie 100% klaar met kamp nie.
Ons sal saamtrekke geniet, maar waar Chalets, Rondawels, Huur karavane ens... te huur is.
Ek is tans op die uitkyk vir ń Camplite, slegs net om weg te breuk en verkieslik in die Somer
.
More DK, goed om jou weer…
More DK, goed om jou weer raak te lees hier.
Wonder Ook
![]()
Ek wonder ook, maar my dae van "Faaits" is verby.
Voorheen het ek dit somtyds ernstig opgeneem en somtyds net ń Faait begin vir so bietjie "Humour".
Wessel
Nee Wessel DK is my voorletters.
Die "DK" kom al vanaf my skool dae en hulle het hom in Engels uitgespreek - "Dee Ky" en so loop hy al die pad saam my.
Toe my vrou en ek trou, het sy haar bynaam ook gekry - GK of Gerrie (Soos in "Jerrie").
Gaande "Faaits" - Humor ![]()
.





Die Kat kom weeer! Welkom…
Die Kat kom weeer!
Welkom terug DK. Dit is lekker om weer van jou te hoor