Kampplek Artikels skakel
Forum Onderwerpe
Algemene Inligting
Resensies
Goeie hout...
...net 4 uit 10?? Dan moes iets jou sleg afgesit het, net die ou ablusieblok?
Wat was die koste/aand?
Algemene Inligting
...net 4 uit 10?? Dan moes iets jou sleg afgesit het, net die ou ablusieblok?
Wat was die koste/aand?
Berg Rivier
Pragtige kamp. Grasperke in die blok waar net karavane toegelaat word.
Swembad baie puik. Personeel juwele.
Maar ablusie blokke is baie oud.