133429 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
JackalBerry Jackalberry Ridge, Jabula,… Goeie Hout -18 minutes ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -44 minutes ago
Len... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Môre Chris ! Kgalagadi Oktober 2026 Len Loader -1 hour ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago
Lekker gesels. Kgalagadi Oktober 2026 Jan Meyer -3 hours ago

Berg rivier oord Paarl - deur Voortrekker

Centurion
Submitted by Voortrekker on Sun, 23/04/2017 - 19:01
Forums

Ons het die kans gekry om vir 3 nagte by hierdie lekker rustige oord te kamp.    

Lees en kyk foto's hier:    Berg Rivier oord - deur Voortrekker

prl

Klerksdorp

Frans Pretorius

Sun, 23/04/2017 - 20:27

Anton, see en sand of bosveld is nie noodwendig altyd die lekkerste nie, Ek glo daardie kleinspan net die " amper plaaslewe" kamp ook terdeë geniet!

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus