Log in or register to post comments176 views Wes-Kaap Kampplek Artikels skakel Berg Rivier oord Paarl 2014 -Voortrekker Suid Afrika Submitted by Kampforum on Sun, 23/04/2017 - 18:34 Forum Onderwerpe Berg rivier oord PAARL Berg rivier oord Paarl - deur Voortrekker Algemene Inligting groter kaart Resensies Berg Rivier Pragtige kamp. Grasperke in die blok waar net karavane toegelaat word. Swembad baie puik. Personeel juwele. Maar ablusie blokke is baie oud. Log in or register to post comments Beveel jy hierdie plek aan? Ja My Gradering 4 uit 10 Kamp Datum 13/03/2026 Koste Biekie duur Toegangbaarheid Maklik met enige Sleepkombinasie Troeteldiere vriendelik Nee Elektrisieteit by staanplekke? Ja Water by staanplekke? Ja Staanplekke? Gras en Sand opsies Swembaddens? Koue Swembad Winkel? Winkel met wegneem etes Ablusies 1uit 5 Sekuriteit 5uit 5 Vir kinders? Baie fasiliteite Goeie hout... ...net 4 uit 10?? Dan moes iets jou sleg afgesit het, net die ou ablusieblok? Wat was die koste/aand? Log in or register to post comments
Berg Rivier oord Paarl 2014 -Voortrekker Suid Afrika Submitted by Kampforum on Sun, 23/04/2017 - 18:34
Berg Rivier Pragtige kamp. Grasperke in die blok waar net karavane toegelaat word. Swembad baie puik. Personeel juwele. Maar ablusie blokke is baie oud. Log in or register to post comments Beveel jy hierdie plek aan? Ja My Gradering 4 uit 10 Kamp Datum 13/03/2026 Koste Biekie duur Toegangbaarheid Maklik met enige Sleepkombinasie Troeteldiere vriendelik Nee Elektrisieteit by staanplekke? Ja Water by staanplekke? Ja Staanplekke? Gras en Sand opsies Swembaddens? Koue Swembad Winkel? Winkel met wegneem etes Ablusies 1uit 5 Sekuriteit 5uit 5 Vir kinders? Baie fasiliteite
Goeie hout... ...net 4 uit 10?? Dan moes iets jou sleg afgesit het, net die ou ablusieblok? Wat was die koste/aand? Log in or register to post comments
Resensies
Berg Rivier
Pragtige kamp. Grasperke in die blok waar net karavane toegelaat word.
Swembad baie puik. Personeel juwele.
Maar ablusie blokke is baie oud.
Goeie hout...
...net 4 uit 10?? Dan moes iets jou sleg afgesit het, net die ou ablusieblok?
Wat was die koste/aand?