Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Thumbs 👍 Forum Herstel en terugvoering Geert -4 minutes ago
Die Thumbs-Up behoort nou… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -21 minutes ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -1 hour ago
Lyk na heel aangename oord Umfula Geert -1 hour ago
rondsoek vir diesel ??? Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago

Die geheime Zuma ruimte projek

Meyerton
Submitted by Segekok on
Forums

Die geheime Zuma ruimte projek.

Ek was opgewonde toe ek hoor van die projek.  Gedog daar gaan hy......

Maar o wee....  Die wat ook al ( geheime Zuma projek is gelanseer en en #1 is nog steeds hier.....

Nou wonder ek gaan hulle gou ’n paar beeskrale en hoender hokke en ’n “FIRE POOL” op Mars bou ?

Of nee wag dalk is dit sie SPY TAPES wat in ’n pakkie na die ruimte toe gelanseer is......

Biedie- Biedie   hier kom ........

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 09/01/2018 - 14:55

Genugtig Deon, wat de joos laat jou aan sulke vreemde goed dink ?  Ek aanvaar jy werk deur die dag (nie soos ons outoppies nie) en jy kon dus nie gedroom het nie  -  ontou om te slaap (en dus te droom) by die werk is 'n ernstige oortreding !

Snaaks, ek het niks oor RSG-nuus hiervan gehoor nie - net van die ou in Noord Korea wat gereeld iets in die lug in jaag, maar niks van wat JZ lanseer nie.

0
Meyerton

Segekok

Tue, 09/01/2018 - 15:07

Cape Town – In a galaxy far, far away American President Donald Trump might call Kim Jong-un of North Korea Rocket Man, but the US government will be launching Zuma into space on Thursday.

While some South Africans wouldn't mind seeing Zuma blasted into space and might be disappointed that the launch has been delayed by a day, it remains a mystery what exactly the Americans want Zuma to do up there.

https://www.news24.com/S…

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 09/01/2018 - 15:50

Ek wou sĂŞ, dit kan tog nie SA se ruimteproram wees nie, maar ek sien nou dis Amerika s'n.  Hulle wil seker JZ oplaai want hulle weet die ruimtetuig gaan dit nie maak nie !

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 10/01/2018 - 06:00

Volgens vanoggend se Die Burger is die rede dat die Zuma-sateliet nie van die vuurpyl wat hom die ruimte in moes dra wou ontkoppel nie en toe ontplof het.  Netsoos onse-Zuma wat nie van sy presidentskap wil ontkoppel nie en dus eersdaags gaan ontplof !

0
Meyerton

Segekok

Wed, 10/01/2018 - 07:34

Len ek het die hele ding juis so tong in die kies begin.  Die mense wat oor die onderwerp op TWITTER gesels se opmerkings maak my sommer huil van die lag.

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 10/01/2018 - 07:41

Ek onthou eintlik iets hiervan was genoem lank gelede, laas jaar iewers.   So het Zuma ontplof, of wentel hy nou om ons planeet?

Dit sal darem lekker wees as hulle vir Jacob voor aan 'n vuurpyl vasmaak en son toe stuur?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus