
Ag nee wat, nie vir my nie,…
Ag nee wat, nie vir my nie, dankie. Soort soek soort? 'n Taal maak ongelukkig nie almal dieselfde soort nie. Maar "good luck" vir hom en almal wat dalk belangstel.
KUBUS KONING....
Ek dink nie ek sal daar inkoop nie. Dis mos die KUBUS koning...... hoekom sal mense hom dan nou vertrou......
Slenter nommer 3 ?????
Ja nee daai knaap is `n…
Ja nee daai knaap is `n kansvatter van formaat....
Daar is mos Orania as jy so plek soek om te bly
Groetnis
Bkykbaar is die grond by…
Bkykbaar is die grond by orania baie duur want dit is besproeings grond.
Goedkoop...
Daar is n gesegde.... goedkoop koop is duurkoop........ Orania is besproeins grond.. Eureka groei die klippe sonder water en sonder reen.
Dis mos..............
Dis mos al 'n redelike ou storie dié en lyk vir my, kom nie van die grond af nie !
Soos hierbo gesê, ek stel beslis nie belang nie !
(Ns. Ek het eenkeer by Orania gekamp en was heel tevrede met die kamp self. Maar dit was genoeg - dorpie toon duidelike tekens van versukkeling en verwaarlosing).
Len, jy sê presies wat ek…
Len, jy sê presies wat ek van die plek dink. As jy baie geld het om in te koop sal jy ok wees maar nie om daar te gaan nes skrop nie.
Ag nee mense, watse…
Ag nee mense, watse negatiewe dinge raak julle hier kwyt.
Ek gaan vir my, my droom huis daar bou,
en sodra die koffie koud is, sal ek wakker word hier in my eie kaya.
Baie dankie, maar nee dankie...
watse negatiewe dinge raak…
watse negatiewe dinge raak julle hier kwyt.
Ek stem, segregasie is 'n negatiewe ding, veral hier in Suid Afrika.





Eureka?
Lees meer op pressreader: