Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
ATKV Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -7 seconds ago
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -7 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -7 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -8 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -8 hours ago

Segekook - Maaz Malik

Meyerton
Submitted by Segekok on
Forums

SEGEKOK:  Dink hierdie is die regte plek vir my vriend Maaz...

HARRY: Arme Maaz het hom vasgeloop teen ..........................Wonder of Chucky n draai gaan kom maak hier ????

VOORTREKKER: Harry Du Randt het geskryf:

Wonder of Chucky n draai gaan kom maak hier ????

Ek glo hy sal inloer hier

SEGEKOOK: Julle moet nie worry nie....  ek sal hom delete as hy dit waag om sy kop hier te kom wys.. Sommer n sleg mens die Maaz....

 

Meyerton

Segekok

Sun, 11/02/2018 - 10:11

Moet nie slapende honde wakker maak nie....  Mens weet nooit met daai man nie...  Onbeskof die Maaz..  Gin niks respek vir ander mense nie... Dink net aan hom self en sy mense.. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus