Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Wyshyd van Saalomon....
Met julle klomp / vroe more suipers en hi-fi addicts / en my ou pel Chuckky...
Ne-a-a ![]()
Nee eintelik.... Dis omrede ek Scruffy saambring.... Shhhhhhh
Ek weet nog nie waar ons…
Ek weet nog nie waar ons staan nie maar sal beslis daar wees.
Willem, kyk op jou…
Willem, kyk op jou bevestigings e-pos.
Die staanplek no is deel van die "Subject" titel, myne sê "7711 ...stand 19"
Booking Summary: 7711 Stand 19
Good for you Warren, I am…
Good for you Warren, I am bringing my Karaoke sound system with.
It is not that heavy, I wil get Arie to help me of load it and Voortrekker and Segekok can decide where it must stand. Obviously speakers must point in a triangle to get max sound.
Nee Johann, myne sê net …
Nee Johann, myne sê net "Booking Summary: 6960"
Obviously you must remember…
Obviously you must remember to bring Scuffy's ear muffens, shame imagine that little doggie with those LOUD speakers blasting away.
Willem, myne het ek ge"copy…
Willem, myne het ek ge"copy en paste".
O wel, die groep is bymekaar gereserveer.
Hierdie inset was regtig…
Hierdie inset was regtig grappenderwys gesê
Solank dit die enigste reeling is, ek moet reeds 56 lammrrs saam vat?
Dalk ka ek lift kry saam die…
Dalk ka ek lift kry saam die kok oom van meyerton
Dis nou eke en my girl Breggie
Het n tent. Dis die naai lon soort. Soek neg gadjie op iemand se stand.
Sal by oom se shop ga loer.
Het leke sound en cd's dan ka ons sokie. Hoor anti Ester ka leke leewloop.
Jy is welkom Chucky. Jy kan…
Jy is welkom Chucky. Jy kan sommer jou tent by ons opslaan. My skoonma gaan ook saam en sy baie gaaf en sal heeltyd vir jou dop ingooi.
Dakie oom…
Dakie oom.
Hoor oom het so leke vet fark oond.
Sal moet kyk na Breggie se maag. Sy maggi drink nie.
Sal lat weet.
Sien jy nou chucky
Sien jy nou Chucky Deon plek vir en bonus jy het iemand wat n koue so nou en dan aangee wow dis mos lekke
Julle moet dit geniet…
Julle moet dit geniet.
Ek sal my bes probeer vir die volgende een.
My trippe na Hartenbos gaan so bietjie geld vreet.
Ek is ook nie so mal oor harde musiek nie, dans ook nie. Maar klink of julle gaan "live" vermaak hê.
Onthou om foto's te neem. Dalk n video of twee.
Gaan groot.
Die Kameras gaan kliek in…
Die Kameras gaan kliek in die geheim, julle sal net sien.
Hoor anti Ester ka leke…
Hoor anti Ester ka leke leewloop.
hahahahaha!
ons sal vir Harry 'n video daarvan neem ![]()
Ek het al die vooreg gehad…
Ek het al die vooreg gehad om ant Hessie te sien Leeu loop.......
Hessie te sien Leeu loop…
Hessie te sien Leeu loop.......
ongelooflik!
Ek gaan baie mis
Ek sien hierrie kamp gaan ek baie mis julle moet groot gaan





Hehe Warren, ek het gewonder…
Hehe Warren, ek het gewonder wie staan doer ver eenkant en verstote?