Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Dit is baie jammer Obie. Ek…
Dit is baie jammer Obie. Ek het baie daarna uitgesien om julle weer te sien.
Dit is nou slegte nuus Obie,…
Dit is nou slegte nuus Obie, dit sou lekker gewees het om saam te kamp... next time ![]()
hoop jy is sommer vinning weer reg om die lang pad aan te vat ![]()
Ai Obie, sterkte met die…
Ai Obie, sterkte met die gesondheid.
Dink gerus aan Willem se advies, reis so twee drie dae?
Sal ook nie die kamp kan…
Sal ook nie die kamp kan maak nie. Het 1 Maart n afspraak met spesialis. Weet nie wat daar gaan gebeur nie of wat hy gaan vind nie
Sal ook nie die kamp kan…
Sal ook nie die kamp kan maak nie.
nee maar goed so Dusty en sterkte met die spesialis dinge vorentoe. Ons sal jou mis en sien julle volgende keer
Dit is jammer Dusty. Ek het…
Dit is jammer Dusty. Ek het gedog jy gaan elke oggend die koffie reg hê as ons ander wakker word
Sterkte
Sterkte Dusty…
Sterkte Dusty.
Jammer jy gaan nie die saamtrek kan maak nie, maar gesondheid is belangriker.
Hou op kanselleer mense, ek…
Hou op kanselleer mense, ek gaan nie regtig daar wees nie. Julle kan maar gaan hoor
Die tyd kom al nader en ek…
Die tyd kom al nader en ek is lus vir die kamp.
Het ook besluit om dag vroeer te gaan en dag later te vertrek. So, wie gaan ook al Donderdag deur?
So, wie gaan ook al…
So, wie gaan ook al Donderdag deur?
alhoewel nie so bespreek nie, is dit my plan ![]()
Ek vertrek so dag vrooe
Weet nie of ek DAAR n dag vroeg gaan wees....
Dis dem ingewikkeld vanaf Johannesburg.....
Groot G, ek sal al die…
Groot G, ek sal al die donderdag hier wees, sommer so maand vroeer deurgekom.
Ek sal dan sommer vir Voorie in toom hou as hulle hier aankom.
Ek het een maar kom…
Ek het een maar kom ongelukkig nie saam kamp nie. Ek draai daai slinger as ons lank kamp en daar is nie `n wassery wat was en stryk nie
Groetnis
Ek is no 19 toegeken, hoop…
Ek is no 19 toegeken, hoop dit is 'n lekker koelte plekkie.
Arie, ek sal dit baie waardeer as jy asb vir my kan kyk of ek op staanplek no 19 die Penta sal in kry?
My kar, 'n Kia Sedona is ook groot, maar vir 'n naweek kan dit maar so bietjie skuins / verder staan.
Johann, jy beter jou…
Johann, jy beter jou ordentlik gedra die naweek! 19 Is reg oorkant ons en ek wil nie probleme he met julle nie, asb!!
Jy sal maklik kan inkom met die Penta, baie plek om jou kar te parkeer en lekker naby die badkamers, jy is omtrent ewe ver van twee badkamers af, so jy kan elke dag in 'n ander een pie pie.
Koelte behoort sekere tye orraait te wees.
Baie dankie vir die vinnige…
Baie dankie vir die vinnige flinke diens, dit word waardeer, wens alle oord bestuur was so spoedig.?
Baie dankie Arie, ek waardeer jou hulp.?
Ek was bietjie bekommerd toe ek sien die staanplekke is 5 x 7 meter, jo, my Penta sou net-net op kom.
Ek kry jou ore jammer, my familie is vreeslike 'n klomp suip lappe, ons slaap bedags, en suip snags.
Nee wat, my mense praat uiteraard bietjie harder sodat ek kan hoor, maar darem nie te erg nie, hoop ek.






Saamtrek
Dis met opregte spyt dat ons moet onttrek aan die saamtrek. Dit is te wyte aan mediese redes deurdat my spesialis daarop aandring dat ek nie lang afstande moet reis nie. Hopelik sal die probleem spoedig opgelos word