Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Pannetjie braai Kuier maaltyd Geert -25 minutes ago
Moet wees Geert Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Moenie uitstel nie, Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Warm Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Gewaarborgde koelte boom.... Kruger 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Wie se voortuin is dit? Kruger 2026 Rona du Plessis -2 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Good for you Warren, I am bringing my Karaoke sound system with.

It is not that heavy, I wil get Arie to help me of load  it and Voortrekker and Segekok can decide where it must stand. Obviously speakers  must point in a triangle to get max  sound.

Se-e-e-e mos die wyshyd van Saalomon en 60 yaar agter die blad....

Maar dit werk nie altyd.... Donner het ek dit verkeerd gekry by die ander kamp-plek to ons saam Bloekompoort toe was....

Hulle hou mos van sakkie-sakkie kompetities en lang-arm-sweef-sweef competities....

Sonder om te weet daarvan, Nou stig ek kamp digby die blooming saal.....

Die blooming "GERAAS-FABRIEK" het so ge-gitaar en bek-fluitjie en pomp-kassi tot hoe-laat....

Neeeee-a-a.. Nie weer nie.....

Met Gryswater wat saam wie-weet-wie so tentjie en n enkle slaapsak deel..... (Shoe! dit klink maar skandelik ne')

Johann met sy Karaokie drie-hoek-moerse-geraas-speekir stel......

Gryswater en wie-weet-wie se dronkverdriet off-key saam sing....

nee-wat..... Ek dink my onvraagbaare reputasie en my gesonde verstand is van uiters belang.....

 

BUT NOW ONTO MATTERS OF GREAT IMPORTANCE

Ek't al my goeters wat ek gaan saambring ingepak virri braai en kook uitstelling

so lyk dit.....

Kyknet hoe hard werk ekkies vir julle.... En nou moet ek alles blooming-well oorpak in y treiler-tjie want daar isnie spasie vir Scruffy....

0

Maakniesaaknie, smiley Ek dink die een is meer toepaslik hier....

With the upcomming Mabaleliklieg saamtrek, and my habit of not and I stress NOT EVER getting utterly and completely lost on the way wherever I go.. ...................

The song that's doing the rounds in my brain is.......

CARAVANS by barbra Dixon.....

The early light is breaking
The morning sun is waiting in the sky
And I think I’m gonna break away
And follow where the birds of freedom fly
I need you give
I need to live
For the world is slowly turning
And the light of love are burning
In my eyes

Caravans
Oh, my soul is on the run
Overland
I am flying
Caravans
moving out into the sun
Oh, I don’t know where I’m going
But I’m going

Caravans
Oh, my soul is on the run
Overland
I am flying
Caravans
moving out into the sun
Oh, I don’t know where I’m going
But I’m going

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 20/02/2018 - 08:27

In reply to by TWTFAWC

Jy behoort jou een man tentjie wat jy met spekkies en Gryswater deel redelik maklik op die staanplek te kry. As jy mooi werk sal jy 'n Exclusive ook kan opkry, die bus weet ek nie, dalk kan jy die in die leeu kamp parkeer.

Koelte is daar baie op 'n bewolkte dag, in die nag is daar ook vreeslik baie koelte op daai staanplek.

Nee wat daar sal genoeg koelte wees, jy sal nie uitbraai nie!

Jy is so 10 meter van die dames toilet af en so 15 meter van die mans, so plus minus 80 meter Noord van Johann, wat beteken jy is so 100m noord van my af!!!!! Jy beter oppas Petra gaan jou watch as jy in die Stay soft bottel wil piepie.

Nou voor nog iemand my  vra, ek lewer hierdie observasie diens nie verniet  nie, dis harde werk en baie loop.

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 20/02/2018 - 09:02

Sorry, ek het vergeet jy staan op paving, hier is maar net omtrent 6 staanplekke wat nie paving het nie.

Vir jou is dit net 'n plesier om te kyk, jy werk jou half vrek vir ons om al die braai goed saam te ry, so hierdie is die minste wat ek vir jou kan doen,

Vir Johann doen ek dit ook met plesier, shame enige ou wat in die Vrystaat bly, moet mens maar help, ek het aself 8 jaar in Bloemfontein gebly, behalwe vir die Rugby [ek was in beheer van Absa se losie, was dit saeker die slegste tyd in my lewe.

0

Daai staan op paving is uiters belangrik... Daai tent van my, dis n' Backpacker Kestrel III... Afkomstig van so 1970 - 1980.

gemaak deur Backpacker, die selfde mense wat deesdaae nog "stap rug-sakke en berg-klim uitrusting vervaadig. Dis in SA onwerp, en nogal's baai bekend onder gesoute stappers.

Daai tent is n volle vier-seisoen "backpacking" tent, en word nog deur die wat bergklim uit-gesoek

Vir so tent, sal n man lank voor soek, as jy hom kry... Eintelik is ek nogal bekommerd dat iemand wat "ken" die dem ding RDP.....,

Maar met hierdie uitstappie, daar's genoeg mense en ek weet julle gaan my stip dop-hou...

Sy ingewerkte gronseil (rubberised PVC) op n harde oppervlak is wat my moerse groot pla, so ek sal voorsorg maak om so stuk skadu-net saam te bring, om onder te sit ten minste 3 lae dik.....

Dan het ons so entjie van ons af twee Metro mans [jy weet mos dis daai ouens wat in aanraking met hulle vroulike deel is] en 'n jong dame. Nogals hulself uiters swak gedra.

Sal daai "metro mans" nie beter hulself dra as hulle vir Gryswater en Wie-weet-wie voorgestel word? ...devil

Vra maar net....

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 20/02/2018 - 10:40

Ek is g'n mens se meulsteen, wegwysingspunt, buitepunt of losmaakpunt nie, nog minder is ek 'n steunpilaar.

Warren, jy behoort 'n plekkie langs die paving te kry vir jou 9x9m tent, anders moet jy as jy hier kom vra vir 'n staanplek op die gras, geen paving, daar is 'n paar van hulle.

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 20/02/2018 - 11:48

Wil julle net waarsku as julle gedink het julle gaan wild kyk, dit is skaars!

Met al die reen is die bos so ruig dat die Olifante 3m van die pad kan wees en julle sal niks sien nie.

Ons het nog net 3 Renosters, trop buffels en dan natuurlik baie MacDonald bokkies [Rooibok] gesien.

O ja natuurlik so 10 seekoeie, maar die sien mens altyd, en ook Impala, Koedoes en Njalas.

Paaie sukkel hulle ook maar om reg te hou met al die reen, paar manne al vasgesit en moes ons gaan uitsleep.

As ek kan voorstel moet julle maar direk as julle hier aankom boek vir Saterdag oggend se Leeu voer trip, regtig die moeite werd vir R100 per kop. Daar is heelwat Leeus, wildehonde, en ook Cervats gesien.

Dan natuurlik is 'n besoek aan die Kalahari Oase kroeg in my opinie 'n moet.

Vir die wat nie die plek ken nie, mens mag orals gratis met jou eie voertuig in die kamp rondry, so 27000 hektaar, so mens kan lekker rondry. Alle geriewe is beskikbaar vir almal wat hier bly, hetsy kamp of in tyddeel. Bo op die kop, by die groot tyddeel kompleks is daar ook 'n lekker kroeg, restourant, warm en koue swembad, jaquisi.

Onder die kop is daar die plaaswinkel met 'n groot koue swembad en lekker piekniek en braai plek, put put baan tennis baan en meer.

Orals in die park is daar kleiner tydeel komplekse, met swembadens, as jy warm en moeg gery is mag jy daai swembaddens gebruik.

In die karavaan park is daar 'n winkel met meeste benodigehede en 'n take away menu, bottel store  en 'n klein kroegie, probeer gerus die R&R, ook by die Oase beskikbaar. Warm en koue swembad, ook 'n putt putt baan en kinder speelpark.

Ek is vas oortuig tot die mees kritiese mens sal dit hier geniet, die plek is hoog bo aan my lys van gunsteling plekke.

0

There's a blooming farm-shop, a resuraunt,  a shop with neccessities and a ruddy take away menue....................

And here's me......

I'm bringing a Landrover, absolutely volgeprop with braai's / cookers / stoves / sundry cooking apparatus and a hundred and plenty gas bottles....

EEK...crying

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 20/02/2018 - 13:13

Hulle het nou vir my dié gestuur, hoop dit help die wat nie weet nie.

 

Goeie dag Mnr.

Ek het sover

Mooiman op stand 8

Anderson op stand 6

Van Heerden op stand 17

Ferreira op stand 24

Lock op stand 19

Naude op stand 1

Oberholzer op stand 5

Geyser op stand 15

Louw op stand 13

Viljoen op stand 45

Brits op stand 12

Redelinghuys op stand 3

Ferreira op stand

De Bark stand 11

Meyer stand 46

Fouche op stand 4

kind regards

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 20/02/2018 - 13:16

Warren, who is going to do all the cooking on all these braai's/cookers/stoves/goetertjies?   Do you only supply all the gadgets and "they" will do the rest?   Onthou, die manne op die forum kan maar lekker "brag" oor hulle kamp kos.    Man, as ek nou daar was sou ek saam met jou 'n hond uit 'n bos gekook het.    

Solank julle net nie opeindig met daai take aways nie.laughlaugh

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 20/02/2018 - 13:27

Dankie Willem, ek sien Ignatius het nog nie 'n no nie, en Warren se naam is nie op nie? 

Ek weet dit is nie jou probleem nie, maar het dit net raak gesien?

Warren, het jy nou weer aan gevang dat jy belet is, of het hulle jou gepakte Landy se foto gesien???

0

Please ask them who the heck and his Stay-soft piepie bottle is on 27.....

Thanks

0

Warren, who is going to do all the cooking on all these braai's/cookers/stoves/goetertjies?   Do you only supply all the gadgets and "they" will do the rest?   Onthou, die manne op die forum kan maar lekker "brag" oor hulle kamp kos.    Man, as ek nou daar was sou ek saam met jou 'n hond uit 'n bos gekook het.

Oooooo-nee Freda....

Daar’s deele van daai uitstelling wat ek nooit sal gebruik.. dis onvangbaar

Spotless white enamel Defy Traveller 2 plate stove and oven with the frying pan... Unused,

To off-set the “stompie” coal stove from yester-year.

Verticle water dampened braai.....

Enamel coated modern version of an ancient charcoal burner...

Rocket stoves

A raffle prize surprise... If I can get someone to bring a “Sputnic” washing machine to do the raffle draw....

Oooops.... moes nixs gese....

Then I’ve got a few things for the kiddies to get into if they want....

So... It’s weg-neem etes vir hierdie skokkiaan ...........

Of ek moet by Gryswater en Wie-weet-wie, wat so een man tent en so een slaapsak deel gaan aanle....

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 20/02/2018 - 13:54

Dam!!!!!!!!!!!!!!!!! Julle gaan my omsingel!!!!!!!!!!!!!!1

Ek gaan maar daai naweek Mbizi toe trek!

Freda, jy het nou weer nie opgelet in die klas nie! Johann bring 45 lammers wat hy op die spit gaan braai, ons sal beslis nie nog ander kos kan eet nie!?

Kan mos nie die ou in die gesig vat en hom terug stur met oorskiet vleis nie?

0

Dis 45 DRAGTENDE lammertjies....

Nou weet U hoekom, dit word gese'laugh

Arie is ons hoeksteen,…

Arie is ons hoeksteen, steunpilaar, verwysingspunt, ankerpunt, middelpunt, in die wind, by mabalingwe smiley

 

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 20/02/2018 - 14:00

Nou sien ek my naam nogals heel bo aan die lys - maar ek het nie die 25% afslag gekry nie???????

Die Oberholsers kom blykbaar nie meer nie, is hulle plek nie gekanseleer nie??

Ek het verstaan Bacon [Spekkies] kom ook maasr ek sien geen Bacon of vark op die lys nie??

0

Oooo-a-a

Ek maak n bestelling, hulle se vir my wat ek moet betaal... ek doen EFT, nes soos hulle se....

Met opvolg, se hulle vir my alles is in order maar ek skuld hulle so 200 Silly Cyril’s.........  (nuwe geld eenhede  na die demise van die Zupta’s)

Nou, met weer opvolg (dankie Wilsure) vind ek uit ek’s nie eers oppi  dem lys.....

Nou lieg hulle baai lelik

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus