Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Sterkte Verskoning Geert -4 hours ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -5 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -5 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Dit was naalskraaps... Ek't my so ver-erg.....Amper hart anval gekry... Of a mental meldown... selde uitkoms...

Nie omrede ek NIE oppi lys en bespreek was, en betaal vir a plek wat nie daar was, en skuld hulle nog so bietjie by, maar dat alli werk om die blooming Landy te pak  te-vergeefs was...

Toe bel ek somme....

Ja ek's bespreek.....

Vanaf die tweede......Ooooops se hulle... Jammer Jammer die eerste.....

Oooooops nee hulle sien hulle foutjie ek't reg betaal ek skud maar nixs....

Soos ek nou die saak verstaan hol so half-kaal dametjie in n bikini na Oom Arie, gaan hom n groooooooot soen geé en moooooi vra om vir verskooning oppi forum te soebat.....

Arie, kan haar lyfie (2) noem....

Siedaar Arie! so presentjie vir al jou site-assessments....

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 20/02/2018 - 19:28

Is dit hoekom hulle vir my nog 'n e-pos gestuur het met julle name op ?

De Jager op stand 27

Kruis op stand 26

Ferreira stand 24

 

Hier is my lys.

l

0
Elarduspark

GerhardM

Tue, 20/02/2018 - 20:45

Oom Wilsur ek sien my naam op die eerste email, Meyer stand 46, maar sien nou nie my naam op die laaste lys nie. blush

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 20/02/2018 - 20:54

So gepraat van reelings, ek hoor ons gaan Saterdagaand op stand  no 1 saam met iemand se "om die kampvuur" kuier.

Daar gaan ook 'n display van 'n miniatuur hondjie wees wat baie braaf is, hy pas sy baas wat homself gedoop het "dit sal dit doen" se bus vol goeters op.

Ook gaan daar 'n Mooiman wees wat die lyfies bekyk, en dan hier kom vertel. Verder gaan daar later 'n tannie essie die leeuloop doen, dit gaan glo op gevolg word met 'n anner oom wat net gaan sê,  se ek ok.

Dan natuurlik, gaan Wil Sir vir Groot iets G, ons sal maar moet wag en kyk wat dit is.

Natuurlik gaan die Wilde Wlimien in persoon ons ook kom verras met 'n persoonlike op voering van sy edisie van "Die Voortrekker" soos voor gedra deur niemand anders as Ben A en De Brak.

Oom Noddy gaan net sy kop skud vir al die manewales nadat al die Dusty gesetle het, omdat hy nie daar was nie.

Oom Sleep nou gaan hartseel daar ver in sekoenda op sy oor foonkies na ons sit en luister, en uit mis.

Om die geleentheid af te sluit  gaan Johan x 2 en Johann x 2 hulle gate uit geniet, en vir Pieter vertroos wat die enigste pieter daar is.

Die grand finalie gaan wees as oom Gerhard daar aankom met sy gratis, mahala, free, verniet naweek.

0

50 draagtende Merino skaape gaan gelyktydig gebraai,

Gryswater en wie-weet-wieookal gaan n enkle slaapsk deel (dus het ons n laat-aand adult soapie om te kyk)

En ek gaan ook so swart-leer 'hot- pants' saambring.......... Just to crank Hessie's leeuloop up a notch or three...

Is dit hoekom hulle vir my…

Is dit hoekom hulle vir my nog 'n e-pos gestuur het met julle name op ?

 Arie jammer ou pel... Lyk vir my Lyfie (2) het dit WEER verkeerd gekry, en Wilsure het die laaaang soen gekry...

Maar nou ja... So loop die lewe....

0
Meyerton

Segekok

Thu, 22/02/2018 - 18:10

Naand almal.  Kan ek aanvaar dat daar iewers oor die naweek saam gebraai gaan word. Indien wel wanneer... 

Ek wil graag my menu en beplanning begin doen. Mooi aand

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 22/02/2018 - 18:54

As ek NET 'n voorstel kan maak, wat van ons bring en  braai Saterdagaand 6 tot 9, dan kan ons lekker na Noddy se program "lewend" luister? 

Net 'n voorstel, wat sê julle?

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 22/02/2018 - 19:56

Dit klink na 'n goeie idee!   Ek het nou net met Noddy gesels en toe sê hy dat hy net baie klein pc speakers gaan bring, want die kampeerders hou nie van harde musiek nie surprise

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 22/02/2018 - 21:54

Ek dink nie regtig mense gaan kla as ons van 6 tot 9 bietjie harder musiek speel nie, dit is mos 'n saamtrek, en die musiek hoef ook nie te hard te wees nie?

Elk geval, hoop dit realiseer.

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 23/02/2018 - 08:27

Hier kamp huidig drie coupels wat ons al jare mee goed bevriend is en so elke nou en dan op kampe raak kamp.

Gisteraand vra George en Anetjie of hulle mag saambraai Saterdagaand. Ek se toe ek sal by die ander saamtrekkers en veral vir Voorie toesteming vra.

Wat se julle?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus