Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -15 minutes ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -43 minutes ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -46 minutes ago
Ek begin iets regkry Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -50 minutes ago
Goeie Hout... Goeie hout se Noord & Oos… Rona du Plessis -1 hour ago
5 Maande Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -2 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Mon, 19/02/2018 - 15:24

Met julle klomp / vroe more suipers en hi-fi addicts / en my ou pel Chuckky...

Ne-a-a laugh

Nee eintelik.... Dis omrede ek Scruffy saambring.... Shhhhhhh

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 19/02/2018 - 18:35

Willem, kyk op jou bevestigings e-pos. 

Die staanplek no is deel van die "Subject" titel, myne sê  "7711 ...stand 19"

Booking Summary: 7711 Stand 19

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 19/02/2018 - 18:43

Good for you Warren, I am bringing my Karaoke sound system with.

It is not that heavy, I wil get Arie to help me of load  it and Voortrekker and Segekok can decide where it must stand. Obviously speakers  must point in a triangle to get max  sound.

0
Walkerville
Profile picture for user Chucky Norris

Chucky Norris

Mon, 19/02/2018 - 19:57

Dalk ka ek lift kry saam die kok oom van meyerton

Dis nou eke en my girl Breggie

Het n tent. Dis die naai lon soort. Soek neg gadjie op iemand se stand.

Sal by oom se shop ga loer.

Het leke sound en cd's dan ka ons sokie. Hoor anti Ester ka leke leewloop.

0
Walkerville
Profile picture for user Chucky Norris

Chucky Norris

Mon, 19/02/2018 - 20:12

Dakie oom.

Hoor oom het so leke vet fark oond.

Sal moet kyk na Breggie se maag. Sy maggi drink nie.

Sal lat weet.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 19/02/2018 - 20:14

Sien jy nou Chucky Deon plek vir en bonus jy het iemand wat n koue so nou en dan aangee wow dis mos lekke

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Mon, 19/02/2018 - 20:19

Julle moet dit geniet.

Ek sal my bes probeer vir die volgende een.

My trippe na Hartenbos gaan so bietjie geld vreet.

Ek is ook nie so mal oor harde musiek nie, dans ook nie. Maar klink of julle gaan "live" vermaak hê.

Onthou om foto's te neem. Dalk n video of twee.

Gaan groot.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus