Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Beetsop Ertjie Sop! - Hester Kruis Jan Meyer -16 minutes ago
KI-oor die muur Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -46 minutes ago
Nou's ek honger!.... Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -6 hours ago
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -9 hours ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -9 hours ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -9 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Met julle klomp / vroe more suipers en hi-fi addicts / en my ou pel Chuckky...

Ne-a-a laugh

Nee eintelik.... Dis omrede ek Scruffy saambring.... Shhhhhhh

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 19/02/2018 - 18:35

Willem, kyk op jou bevestigings e-pos. 

Die staanplek no is deel van die "Subject" titel, myne sê  "7711 ...stand 19"

Booking Summary: 7711 Stand 19

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 19/02/2018 - 18:43

Good for you Warren, I am bringing my Karaoke sound system with.

It is not that heavy, I wil get Arie to help me of load  it and Voortrekker and Segekok can decide where it must stand. Obviously speakers  must point in a triangle to get max  sound.

0
Walkerville

Chucky Norris

Mon, 19/02/2018 - 19:57

Dalk ka ek lift kry saam die kok oom van meyerton

Dis nou eke en my girl Breggie

Het n tent. Dis die naai lon soort. Soek neg gadjie op iemand se stand.

Sal by oom se shop ga loer.

Het leke sound en cd's dan ka ons sokie. Hoor anti Ester ka leke leewloop.

0
Walkerville

Chucky Norris

Mon, 19/02/2018 - 20:12

Dakie oom.

Hoor oom het so leke vet fark oond.

Sal moet kyk na Breggie se maag. Sy maggi drink nie.

Sal lat weet.

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 19/02/2018 - 20:14

Sien jy nou Chucky Deon plek vir en bonus jy het iemand wat n koue so nou en dan aangee wow dis mos lekke

0
Vereeniging

Harry Du Randt

Mon, 19/02/2018 - 20:19

Julle moet dit geniet.

Ek sal my bes probeer vir die volgende een.

My trippe na Hartenbos gaan so bietjie geld vreet.

Ek is ook nie so mal oor harde musiek nie, dans ook nie. Maar klink of julle gaan "live" vermaak hê.

Onthou om foto's te neem. Dalk n video of twee.

Gaan groot.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus