My oudste dogter het saam vriendin vrydag in Boksburg by robot gestop en volgende oomblik twee mans beide die bestuur en pasasier kant se vensters uitgeslaan en hulle probeer uit die motor ruk. Gelukkig het robot groen geslaan en met n gegul met die twee mans wat klou vir n valla weggery en die twee het soos vrot vel op pad beland. Dankie Vader dat my kind en haar vriendin niks oorgekom het nie maar hulle het hulle as val geskrik
Thanks Anton
Anton ja helder oordag wys jou net die vermeetelheid maar gelukkig is hulle ok
Ons is dankbaar vir ons…
Ons is dankbaar vir ons hemelse Vader wat Sy hand oor hulle gehou het.
Thanks julle
Arie / Harry dankie vir julle ons is baie dankbaar vir Vader
Heng Shaun, dank Vader Hy…
Heng Shaun, dank Vader Hy het daai robot beheer en dat die kinders okay is.
Dit maak mens woedend om te dink dat ander net wil vat en doen soos hullr wil.?
Ek is baie jammer om daarvan…
Ek is baie jammer om daarvan te hoor, Shaun. Dit is goed dat sy kon kophou en wegkom. Nou sit hulle met die trauma van so ondervinding en die helsims kom weg daarmee. Maak mens so kwaad. Sterkte vir julle almal.
Shaun, sterkte vir jou…
Shaun, sterkte vir jou dogter en haar vriendin. Hoop dat hulle vir berading gaan. Dit sal hulle help om daaroor te kom.
Is ook saam met jou bly dat hulle veilig daar weggekom het.
Dit is nie 'n lekker…
Dit is nie 'n lekker ondervinding nie, gelukkig is hulle veilig, sterkte daar.





Sleep nou, dit moet 'n…
Sleep nou, dit moet 'n aaklige ondervinding vir hulle gewees het. Ek is bly hulle kon wegkom en is ok.