Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

En ons kan nie wag om saam…
En ons kan nie wag om saam met jou te kuier die naweek nie ![]()
Ek dink ons moet vir damagement waarsku..
Soos ek nou die opsomming nou doen: -
Hessie leeu-loop in so piep-klyn leer hot pants
Ek gaan my goeters beskerm terwyl ek tutu dra...
Gryswater en Bacon gaan wortel-koek in n enkle persoon slaapsak naadat hulle getrou is...
Arie gaan alli lyfies stip looooooer.... (in English: - stalk)
Laae-boepense gaan hoe-boepens inni modder worstle...
Johann gaan 50 draagtende merino skaaps saambring wat gebraai gaan word
Alles onder die ooe van lewendige radio.....
Oooo-neee-a-a
soos ek nou die saak kyk
Phockit... Hier Tom Tat
Oom 'Sal dit Doen" dit is…
Oom 'Sal dit Doen" dit is nou 51 dragtende skape, George hulle woon ook nou die saamtrek by!
Jy het ook vergeet van die grote G wat onder die boom gaan sit en rook, of is dit nou weer agter die boom sit en boom rook...... nee nou is ek heel deurmekaar en giggel heeltyd, dink ek het nou van daai boom blare in my pyp gekry??
Is ek nog op die bol met die…
Is ek nog op die bol met die lys ?
Weet nie of Tinus hulle dit gaan maak nie, hoop so.
Julle is lekker stuitig met…
Julle is lekker stuitig met al jul planne.
Onthou om jul kameras te pak! Ons soek hope foto's. Almal wat bywoon moet iewers op 'n foto verskyn, met name by, sodat ons weet wie is wie.
Wilsur, Dusty se naam is nog daar. Hy het mos gesê hy kan nie meer gaan nie?
Ek moet baaaai belangrik wees
Eks 2 keer geplaas...
een keer as It'l dodat
een keer heel onder as de Jager met 2........... (Ok dis Scruffy)
Bleikbaar gaan BenA ook nie…
Bleikbaar gaan BenA ook nie meer nie. Hy gaan saam met Ski vergadering hou..
Hy gaan saam met Ski…
Hy gaan saam met Ski vergadering hou..
AGM?
Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek
Ek weet ook nie of WW nog kom nie, hoor niks van hom nie ?
Ek weet ook nie of WW nog…
Ek weet ook nie of WW nog kom nie, hoor niks van hom nie ?
Hy het laas bevestig en gesê : sien julle daar!
Hierdie
Hierdie saamtrek gaan n groot een wees ek wonder wie gaan musiek koperaaal wees wie gaan kampkomentand wees wie gaan die fotograaf wees , wie gaan wet en orde hou en laaste maar belangrik wie is badkamer klasleier ekke het klaar my prentjie rondom dit gaan groot julle![]()
El laaaaik die lys.....
Fk's nou somme getroud.....![]()
Wonner wanner DIT gebeur.....![]()
Sien die ( ) dit is omdat…
Sien die ( ) dit is omdat Scruffy seker soms saam jou slaap ?
Ek en Spek is baie opgewonde…
Ek en Spek is baie opgewonde vir die kampnaweek, ek sit al wakker na 2 en staar na ons tentjie.
Ons gaan moreoggend baie vroeg al deurry Mabalingwe toe. Opgewonde en sal fotos van ons kamp plaas.
PS ons het darem nog n slaapsak gekry - gesien mense kyk snaaks na ons.
N sak waar in een mens slaap…
N sak waar in een mens slaap is n slaapsak. N sak waarin twee mense slaap is n streepsak
Lyk my daai huwelik al klaar probleme
Hulle's nie eers getrou (Grys en Bacon) en hulle willnie in n streepsak saam.. (ek ook nie so by the way EEEEEEK) ...
En klaar reelings vir twee enkle slaapsakke...
So by the way Bacon... Soos in "streaky-bacon" Gaan jy ook "streak" vir ons...
Miskien badkamer toe?....
Met Grys agternaa...
Ek het vir julle 'n…
Ek het vir julle 'n opsomming gemaak oor jul saamtrek. Gaan kyk op die koffiedraad.![]()





Kannie wag om saam met julle…
Kannie wag om saam met julle te kuier die naweek nie.