Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -57 minutes ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -1 hour ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -1 hour ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Mon, 26/02/2018 - 12:21

Soos ek nou die opsomming nou doen: -

Hessie leeu-loop in so piep-klyn leer hot pants

Ek gaan my goeters beskerm terwyl ek tutu dra...

Gryswater en Bacon gaan wortel-koek in n enkle persoon slaapsak naadat hulle getrou is...

Arie gaan alli lyfies stip looooooer.... (in English: - stalk)

Laae-boepense gaan hoe-boepens inni modder worstle...

Johann gaan 50 draagtende merino skaaps saambring wat gebraai gaan word

Alles onder die ooe van lewendige radio.....

Oooo-neee-a-a

soos ek nou die saak kyk

Phockit... Hier Tom Tat

 

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 26/02/2018 - 13:41

Oom 'Sal dit Doen" dit is nou 51 dragtende skape, George hulle woon ook nou die saamtrek by!

Jy het ook vergeet van die grote G wat onder die boom gaan sit en rook, of is dit nou weer agter die boom sit en boom rook...... nee nou is ek heel deurmekaar en giggel heeltyd, dink ek het nou van daai boom blare in my pyp gekry??

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 26/02/2018 - 14:45

Julle is lekker stuitig met al jul planne. laugh   Onthou om jul kameras te pak!   Ons soek hope foto's.   Almal wat bywoon moet iewers op 'n foto verskyn, met name by, sodat ons weet wie is wie. 

Wilsur, Dusty se naam is nog daar.  Hy het mos gesê hy kan nie meer gaan nie?

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 26/02/2018 - 21:44

Warren, I think the one list was from Mabalekkerlieg, the spreadsheet is WilSurs own initiative?

So, my young friend, it turns out you are not that important?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 27/02/2018 - 05:15

Hierdie saamtrek gaan n groot een wees ek wonder wie gaan musiek koperaaal wees wie gaan kampkomentand wees wie gaan die fotograaf wees , wie gaan wet en orde hou en laaste maar belangrik wie is badkamer klasleier ekke het klaar my prentjie rondom dit gaan groot jullecheeky

0
Bosveld
Profile picture for user Gryswater

Gryswater

Wed, 28/02/2018 - 06:04

Ek en Spek is baie opgewonde vir die kampnaweek, ek sit al wakker na 2 en staar na ons tentjie.

Ons gaan moreoggend baie vroeg al deurry Mabalingwe toe. Opgewonde en sal fotos van ons kamp plaas.

PS  ons het darem nog n slaapsak gekry - gesien mense kyk snaaks na ons.

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Wed, 28/02/2018 - 06:50

Hulle's nie eers getrou (Grys en Bacon) en hulle willnie in n streepsak saam.. (ek ook nie so by the way EEEEEEK)  ...

En klaar reelings vir twee enkle slaapsakke...

So by the way Bacon... Soos in "streaky-bacon" Gaan jy ook "streak" vir ons...

Miskien badkamer toe?....

Met Grys agternaa...

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus