Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -6 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -8 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -10 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -11 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -13 hours ago

Tshikwalo Lodge

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

'n Paar van die WilSur Omgee groep gaan die Junie lang naweek Tshikwalo Lodge toe vir ons "Frostbite" kamp.

Wie gaan ons daar sien ?

Kom maak kennis.

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 25/02/2018 - 19:49

Willem ek sien nou eers die draad volgens baie ouens by kampmal en Saamsleep is dit n puik oord en dis net buite Pretoria Willem hoe het julle die oord gevind ?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 26/02/2018 - 09:28

Was baie lekker, maar omdat dit 'n winter kamp was het ons meestal om die vuur gesit.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 27/02/2018 - 05:27

Willem dankie ook op my bucket lys baie kampmal ouens op facebook se dis n puik oord net so ook Willemsrus

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus