Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -2 hours ago

'N FORUM SOOS DIE IS BAIE BETER AS Die FB-BLAAIE.

Potch
Submitted by TORA on
Forums

Ek kom nou eers weer tot die besef dat, 'n Forum soos die het  baie voordele, wat mens eers weer begin wardeer as jy begin lees en iets soek. As dit op FB was is jy gespyker want binne 'n dag is dit so ver afgeskyf dat jy dit nooit weer kry nie. Al probleem wat ek nou het is dat dit 'n maand of wat gaan neem net om deur al die onderwerpe te gaan. Ek glo nie ons besef hoeveel kennis hier opgesluit is nie. Ek was nou baie lank op Kamp Mal en Ja daar is baie lede, maar alles wat mens daar insit gaan op die ou end verlore. Hier kan ek weer gaan lees wat gedebateer is oor 'n onderwerp wat 'n jaar terug bespreek is. Die ander aspek is dit is of die ouens op die Forum soos jou Friende begin word al het jy hom/haar nog nooit ontmoet nie. wink

Meyerton

Segekok

Wed, 21/03/2018 - 17:56

Daar is nog die ander probleem met die FB.....  Die selfde vraag word oor en oor gevra. 

Dan is daar baie sleutelbord vegters daarlaugh

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 21/03/2018 - 18:24

Tora jy slaan die tentpen mooi op die kop. smiley  Dankie.  Dankie aan almal wat so lekker saam bou aan die Inhoud, en drupal vir die databasis struktuur yes

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 21/03/2018 - 19:45

Groot waarheid Tora, ek hou ook maar  min an daai bakkies boekie.  Byna niks wat daar aangaan, het op my betrekking nie, en verder is dit 'n gedskinder en sleg sê,.

Hier is net volwasse mense betrokke.

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 22/03/2018 - 07:59

Dis waar wat jy se Tora ja dit vat tyd om deur alle drade te gaan maar dit is wat dit so lekke maak die forum het sub titels wat so maklik maak gaan groot en geniet

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus