Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -6 minutes ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 minutes ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -14 minutes ago
Lekker Umfula Goeie Hout -1 hour ago
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -2 hours ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -2 hours ago

Vra hulp, groot asb!!

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Ek skryf namens 'n baie goeie vriend van my;

Sy vrou het hom gestuur om daai pille te gaan koop, julle weet daai wat 'n man se korasie so lekker opjaag?

Hy kom toe by die huis en gee vir haar 'n pakkie dieet pille.

As enige iemand die man dalk kan help, hy soek dringend slaaplek en dalk 'n simpatieke persoon wat van sy wonde kan verpleeg?

Mense die man is in nood, kom ons kyk of ons kan help!?

Secunda

Sleep nou

Tue, 27/03/2018 - 09:20

Daai diet pille verseker huis moelikheid gemaak jy se mos nie vir jou vrou hy sus jy is duk cheeky

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus