Sal die grassnyer waaragtig 'n klip opskiet toe EK daar verby ry. Hierdie venstertjie kos amper 2 x meer as' n windskerm, ek weet want ek moes die ander kant so 4 jaar terug laat vervang het.

Wie se......
...grasnyer was dit ? Was dit ouens wat met 'n weed eater sonder beskerming langs die pad gras sny. As dit ek was sal ek hulle tot by oom Daantjie in die kallerhok ry.
Len ja dit was die tuin…
Len ja dit was die tuin dienste in ons besigheids kompleks. Volgens hulle is hulle verseker vir sulke ongelukke en sal dit spoedig vervang word. Ek is meer bekommerd oor die tyd betrokke ommdit herstel te kry en vir hoe lank ek nou moet sukkel asgevolg van n stukkende venster.
Ai tog, Voortrekker. Mens…
Ai tog, Voortrekker. Mens raak so moedeloos as so iets gebeur, al sal hulle nou ook betaal om dit reg te maak. Julle gaan mos die naweek kamp, dan nie?
'n Klip het my windskerm ook getref, 'n lekker kraak wat al hoe verder opkruip. Ek moet nog die week die assuransie kontak om dit te laat regmaak.
Ja ou nig en toe breek die…
Ja ou nig
en toe breek die wasmashien ook ![]()
"Hulle" sê mos alles gebeur…
"Hulle" sê mos alles gebeur in drieë. Ek hou asem op om te hoor wat nommer 3 is. ![]()
Sterkte Anton, dit is nou…
Sterkte Anton, dit is nou nie wat jy nodig het nie. Maar ja, ongelukke gebeur ongelukkig.
So klompie jare terug het my tuin ingeneur gras gesny en ook 'n klip dwarsdeur die Penta se regterkanste paneel geskiet, ek m8es sewe maande wsg vir JC I vir nuwe paneel. (Ek sny nou self my gras)
National Glass het my…
National Glass het my gekontak en beoog om hom te vervang teen vrydag. Blykbaar kos die stukkie glas R 16 000 ![]()
Dit is belaglik..... Ek het…
Dit is belaglik..... Ek het vir jou raad... verkoop die ruite apart, verkoop dan die vw vat die geld en koop vir jou n nuwe een kontant....![]()
Our reception counter top…
Our reception counter top...
6mm thick, toughened 2.2m long curved along one long side R800 Furman glass
Het jy al die prys by die…
Het jy al die prys by die agente gekry. Ek koop meeste van my diens parte (Filters ens) by die agente en dit is elke keer goedkoper as die "pirate" parte. Het ook `n verkoeler daar die goedkoopste gekry....
Pryse? Ek weet nie, ek soek…
Pryse? Ek weet nie, ek soek net n nuwe stuk glas en gaan nie 'n sent betaal nie.
Liewe genugtig, dit is baie…
Liewe genugtig, dit is baie geld, my kar se windskerm (wat "rain sensors" op / in het) was Desember 2016, R13500.00. en my bebetaling R800.00?
Eina, daai is 'n rowe prys. …
Eina, daai is 'n rowe prys. ![]()
Maar soos jy sê jy betaal dit darem nie.





Ek moes die hele ding…
Ek moes die hele ding uithaal want die glas was die raam. Hy is faaktap