Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -4 minutes ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -21 minutes ago
Rona... Kruger 2026 Wessel Strydom -27 minutes ago
Satara se cam... Kruger 2026 Rona du Plessis -41 minutes ago
Mooier foto Kruger 2026 Geert -48 minutes ago
Wessel, Kruger 2026 Rona du Plessis -48 minutes ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Meyerton

Segekok

Sat, 14/04/2018 - 18:11

Luister lekker terwyl ek in die kantoor probeer om op te vang met die werk.  Die van julle wat braai moet dit geniet.  Op GAS of met hout....  maak nie saak nie   Braai sommer vir my part ook..

0
Meyerton

Segekok

Sat, 14/04/2018 - 20:19

Oom Seg, kom ons bespiegel daaroor. Oom Wilsur het vandag gese sy wyfie is ook nou op die forum, nou wonder ek ?

Wilsur gaan nie Bosfontein toe nie.........  

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus