![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Ek hoop julle almal skakel…
Ek hoop julle almal skakel in vanaand.
Noddy gaan ook my 5 liedjies speel
skakel in vanaand…
skakel in vanaand.
kannie wag nie ![]()
my 5 liedjies speel
ek sal al die kindertjies nader roep ![]()
Luister lekker terwyl ek in…
Luister lekker terwyl ek in die kantoor probeer om op te vang met die werk. Die van julle wat braai moet dit geniet. Op GAS of met hout.... maak nie saak nie Braai sommer vir my part ook..
Nou net ingeskakel, bietjie…
Nou net ingeskakel, bietjie laat, lol, het kuier mense gehad. Sjoe is nou lekker gekettie. Aai n mens se tjoms partykeer darem.
Kyk hoe flikker my icon daar…
Kyk hoe flikker my icon daar. Wat het oom Voorrie daar gemaak of het ek nou wragtig soveel gevat dat ek dinge sien.
Jy sien seker spoke? Ai tog…
Jy sien seker spoke? Ai tog, toe mis jy die weloom boodskap wat ek vir jou gestuur het
Hells Bells, aggenee oom…
Hells Bells, aggenee oom Voorrie, ek hoop nie jy het regtig nie.
Hells Bells, aggenee oom…
Hells Bells, aggenee oom Voorrie, ek hoop nie jy het regtig nie.
Gesie ek stem nogal met jou saam oor die een......
Lol oom Seg,…
Lol oom Seg,
Oom Voorrie, ek se dankie so in absentia vir dit.
Ek sal nou like om Behind…
Ek sal nou like om Behind blue eyes van The Who te hoor. Wonder of oom Noddy daai een het.
Sy kan nie die skim wees nie…
Sy kan nie die skim wees nie, ek is die skim, ggmmmppff, ☺
Wonder of oom Noddy daai een…
Wonder of oom Noddy daai een het.
Jy moet hom whatsapp , dan kan jy mos die versoekie plaas. Maak so.. ![]()
Ek het met die Mabalingwe…
Ek het met die Mabalingwe saamtrek die dames so deur gekyk...... ek het my vermoede wie die heks kan wees.![]()
Ok oom Voorrie, maak so,…
Ok oom Voorrie, maak so, moet gou sy nommer soek hier of sal jy my gou uithelp seblief
Oom Seg, kom ons bespiegel…
Oom Seg, kom ons bespiegel daaroor. Oom Wilsur het vandag gese sy wyfie is ook nou op die forum, nou wonder ek ?
Ek luister na Heksie se 5…
Ek luister na Heksie se 5 liedjies en hoor net soppy love songs.
Oom Seg, kom ons bespiegel…
Oom Seg, kom ons bespiegel daaroor. Oom Wilsur het vandag gese sy wyfie is ook nou op die forum, nou wonder ek ?
Wilsur gaan nie Bosfontein toe nie.........





Gaan beslis inskakel vanaand
Gaan beslis inskakel vanaand