![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Hierdie Harde Kole song is…
Hierdie Harde Kole song is my gunsteling !!
Kom nou Gesie! Haak nou…
Kom nou Gesie! Haak nou die die naweek 25 Mei en gaan kamp saam met Noddy by Bosfontein
Jy gaan nie spyt wees nie!
Aai oom Voorrie, No probs,…
Aai oom Voorrie, No probs, ek gaan daar wees, Nou die werk, eerste ding is om die wyfie in te lig oor die groot gees se besluit, Whahaha
Man, dit gaan so lekker wees…
Man, dit gaan so lekker wees, die wyfie se sy is game, Flip sal my wa soo moet spiekeries lyk en die Navara n slag was, kan mos nou nie oom Len laat skaam voel oor Nissans, A-Raam my liefie hier kom jou service gou gou
Ek hoop jy lei nie aan vrees…
Ek hoop jy lei nie aan vrees vir publieke spraak nie. Ons het iemand nodig om ietsie namens kampforum oor die radio te sê en soosmdassie sê, jy het die regte gesig vir radio.
O oom Voorrie, jou bose gees…
O oom Voorrie, jou bose gees, whahaha, met oom Noddy wat dit ook nou gese het, Ag man dit gaan lekker wees.
Dankie Noddy, dit was soos…
Dankie Noddy, dit was soos altyd baie nice gewees.
Dankie vir julle almal wat…
Dankie vir julle almal wat ingeskakel het.
Ek is bly julle gaan saam Geeswatwandel
Eier op gesig.
Aai, hier sit ek nou met eier op my gesig. Probeer reelings tref om af te wees en daar is `n cutover ge-schedule vir daai naweek.
Ooom Voorrie ek vra om verskoning en sal dit nie kan maak nie, ek hoop dinge verander, as dit gebeur is ek beslis daar.
Nou om die wyfie te vertel, LOL, sy was meer opgewonde as ek. Sy gaan nie happy wees nie!
Eish maat, gaan jou mis,…
Eish maat, gaan jou mis,
Nogal uitgesien om saam met jou ook te kuier.
![]()
Ja dit is jammer Geesie kan…
Ja dit is jammer Geesie kan nie kom kamp nie.
Dinge is aan die laai vir die…
Dinge is aan die laai vir die uitsending. Tablet en externe speaker...





Daai tannie wat nou net die…
Daai tannie wat nou net die versoek gerug het is SurWil, whahaha