Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -2 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -5 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -16 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Waar my wa staan

Arie

Sat, 16/09/2017 - 16:26

Nee wat Voorie, tot n pragtige Belgiese dametjie wat deur my tent "streak" sal my nie uit die moeras van swartgaligeid lig nie.

0
Waar my wa staan

Arie

Sat, 16/09/2017 - 16:28

Petra en ek het by die Litchi Orchard gaan koffie met n lekker stuk Mozart koek gaan nutig, dit het darem amper n smile op my gesig gesit.

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 22/09/2017 - 08:05

Noddy.

Baie sterkte vir jou en die familie, ons gebed is dat Hy julle sal vertroos in hierdie moeilike tyd wat voorlê.

Ons verstaan dat jy moreaand nie gaan uitsaai nie, sterkte, ons kuier weer volgende week.

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 22/09/2017 - 10:45

Sterkte vir julle almal Noddy soos ek reeds gese het jou pa by n beter plek hy ly nie meer

0
Centurion

Lolla

Sat, 30/09/2017 - 20:06

Om op n Saterdag middag na tennis by die huis te kom en dan na Radio X5 te luister is great! Thanx Noddy 

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 06/10/2017 - 07:31

Kan julle dit glo!   Dit is amper weer sulke tyd!

Ek Bluetooth gewoonlik my tablet na 'n  Bazooka draagbare speaker wanneer ons na "Om die kampvuur" luister.   Gisteraand saam met my oudste besig om nou al die batterye te laai ens vir ons komende kamp -  en ek se vir hom ons moet die bazooka speaker saamvat.

Hy se toe al opgewonde -" JA!   dan kan ons na oom Noddy luister!"  (4jr oud)

In Elk geval -   skakel more aand saam met my in daar vanuit Riviera gasteplaas in Bloem om lekker te luister na Noddy op RadioX5!

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 20/10/2017 - 12:31

Whoop whoop!

Kom skakel moreaand in mense!   Vat jou vroutjie vir 'n draai om die kampvuur of sommer om die eetkamer tafel!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus