Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -6 minutes ago
Wessel Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -8 minutes ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -8 minutes ago
Tafel en bankies Rock View Lodge Nelspruit Geert -15 minutes ago
forum deelname Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -17 minutes ago
Hallo Rona Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -19 minutes ago

WilSur - Buffelspoort

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek het nou 'n SMS van Buffelspoort gekry vir staanplek in die Julie skoolvakansie teen gewone prys.

Het voorlopig bespreek vir 2-9 Julie 20118 en hulle vra my as lid R1,778.00 vir die week.

Nou wonder ek of julle nie sal belang stel in 'n WilSur winter kamp nie ?

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 24/04/2018 - 20:31

Ek hou baie van Buffelspoort en in Julie behoort die weer heerlik daar te wees.  Jameer ek bly so ver Willem !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus