botswana hier kom ons
Geniet dit frikadel was nog nooit daar gewees en is op my bucket list .Ek het darem Namibia plat gery
Botswana hier kom ons
Wanneer gaan julle Frik? Ons ry 1 Julie vir 2.5 weke. Eers Kgaligadi, dan Etosha, Ngepi, Shakawe, Kavango en dan deur Ghanzi weer uit. Kan nie wag nie. Wat is julle roete? Kyk hoe lekker kamp ons in 2015 by Ngepi.
Lyk lekker is julle by…
Lyk lekker is julle by stokpoort deur grens?
Ook op my bucket list. Ek…
Ook op my bucket list. Ek kan nie verstaan dat ek nog nie daar was nie. Nou net besluit ek gaan Botswana toer in 2018. Klaar.
Bostwana Bucket List
Ook op my bucket list. Ek kan nie verstaan dat ek nog nie daar was nie.
Ek voel dieselfde. Alhoewel ek al baie tot in Gabarone gery het vir werk, maar nog nooit verder gegaan nie.
Frik het jy al 'n kaart met…
Frik het jy al 'n kaart met julle beplande roete op?
Botswana Toer.
Julle moet dit vreeslik geniet, dit behoort lekker warm te wees daar in Julie.
Bedoel jy die kat voetjie is…
Bedoel jy die kat voetjie is tamaai groot of die foto?
Het jy browser probleme vannaf laptop? Internet Explorer 11 werk nie goed nie. Gebruik chrome of firefox.





(No subject)