Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Spur se Hot Rock Oktober 2026 saam gesels Geert -36 minutes ago
16 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -47 minutes ago
Cordierite... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
"Hot Rock" steak Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Sluitingsdatum..... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Lekker werk Oktober 2026 saam gesels Geert -4 hours ago

Botswana hier kom ons!!

Submitted by Frikadel on
Forums

Die ingang by Stockpoort

Wanneer gaan julle Frik? Ons ry 1 Julie vir 2.5 weke. Eers Kgaligadi, dan Etosha, Ngepi, Shakawe, Kavango en dan deur Ghanzi weer uit. Kan nie wag nie. Wat is julle roete? Kyk hoe lekker kamp ons in 2015 by Ngepi.Ngepi Camp

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 25/04/2017 - 15:12

Ook op my bucket list. Ek kan nie verstaan dat ek nog nie daar was nie. 

 Ek voel dieselfde.  Alhoewel ek al baie tot in Gabarone gery het vir werk, maar nog nooit verder gegaan nie.

0
Port Elizabeth

Frieps

Tue, 25/04/2017 - 15:45

Julle moet dit geweldig baie geniet!  Veilige reis, Frikadel en Batman.

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 02/05/2017 - 11:15

Bedoel jy die kat voetjie is tamaai groot of die foto?

 Het jy browser probleme vannaf laptop?  Internet Explorer 11 werk nie goed nie.  Gebruik chrome of firefox.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus