Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -13 minutes ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -34 minutes ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -36 minutes ago
Maer Leeu? Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Kieterkatte Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Slange Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago

Jou onlangse kamp?

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

As jy onlangs erens gekamp het en dalk 'n paar foto's en storie kan deel van jou kamp ondervinding sal dit baie waardeer word.

Maak asseblief 'n draad oop onder kampplekke en begin sommer jou eie storie met foto's, OF stuur jou foto's en storie na anton@kampforum.co.za

 

 

Centurion

Voortrekker

Mon, 08/05/2017 - 07:23

In terme van die heelal en grootheid kan onlangs beteken enige iets wat in die laaste 100 000 jaar gebeur het.     Enige kamp storie met foto's, al was dit in 1974!

0
Bloemfontein

OOM JEEP

Mon, 08/05/2017 - 07:39

Hahahaha Voortrekker. Beoefen geduld maat,  ek en Freda sal beslis Foreverplet se kaskenades deel. Fotos ???.   Net dié wat nie,, sê-maar-gesuig het nie.. Gelukkig is Elma en Freda daar om ons in toom te hou. Daai ander goed,  hulle noem dit OBS , sal ons moet vat vi die koue. Jy weet mos.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus