Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -4 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -4 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -4 hours ago

Voertuig en sleepwa bedrading

Submitted by Admin on
Forums

Dankie Andries Pretorius - op FB

prop

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 21/03/2018 - 11:14

Wat is fout met die sleepwa se ligte Anton ?

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 21/03/2018 - 13:19

Selfs as die sleepvoertuig se ligte alles afgeskakel is ?

Het jy permanente krag op die nr.2 pen van jou voertuig ?

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 21/03/2018 - 13:29

Hi Len, nee net as voertuig aan is.  Ek het die voertuig kant vanoggend getoets en dit is reg, die wa se kant het moontlik 'n foutjie gehad en was daar n losserige draad of 2, nou blyk alles reg d.m.v multi meter.  Ek sal later opkoppel en kyk of die fout reggemaak is, en of ek dal verder n agter in die waentjie moet kyk

....maar vir nou braai ek eers smiley

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 15/05/2018 - 16:08

Ok, ek dink hierdie outjie is foutief. Hy gee heeltyd 12V op agterligte.  So 2 keer die grootte van 'n vuurgoutjie boksie,' n eenheid wat na die tyd saam met sleepstang geinstalleer was.  Waar gaan ek so iets kry? 

Mc

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus