Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -4 hours ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -4 hours ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -5 hours ago
Onrus Pryse Onrus woonwapark Goeie Hout -5 hours ago
Onrus Onrus woonwapark Goeie Hout -5 hours ago

Welkom Nuwe Lede van die Kampforum

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek wil net vir ALL die nuwe lede hier op ons lekker Kampforum sê BAIE welkom.  Moet nie skaam wees om jou self voor te stel en ons so ietsie meer van jou te vertel nie.

Ek het vanoggend vir Martin Smit op fb genooi om by ons aan te sluit en nou sien ek die nuutste lid is Pieter Smit.

Eddie, is jy Eddie Raats ?

Nuwe Lede

PieterSmit
neef Herman
GYS
Eddie
Heidi Adendorff
Chris Steyn
Jane
Engelsman
Craigbells

 

Middelburg

Noel

Thu, 07/06/2018 - 12:39

Dankie Willem. Baie welkom nuwe lede. Geniet die forum en gesels die forum aan die brand en is verslawend. Ek is selfs is ook nie lank by die forum en raak betrokke met hul saamtrekke !!

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 07/06/2018 - 14:10

Baie welkom aan almal op daai lysie.  Neem die vrymoedigheid om deel te neem aan die gesprekke of vertel ons iets van jou eie.   Ons hoor graag van julle.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 07/06/2018 - 15:50

Soos Freda se welkom val in en gesels lekke saam vertel bietjie waar julle kamp hou julle vannie WP soos ek en vetel van julle sleep combo

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 08/06/2018 - 07:40

Baie welkom almal, ai man die forum groei nou mooi.

Ek vermoed die moet nou die grootste afrikaanse kamp forum wees, moet wees want dit is die enigste!

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Fri, 08/06/2018 - 18:27

Dankie vir die warm welkom. Sal probeer om goeie geselskap te wees.

Gaan my net n tydjie neem om die sisteem te verstaan, julle moet onthou ek was in die spesiale skool van graad 1 tot standerd 1, al is dit nou baie jare gelede, en om iets nuuts te leer na aftree, is maar bitter.sad

En hier kry ek dit reg om n gesiggie by te sit wink

Groetnis. 

 

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 08/06/2018 - 19:39

Pieter Smith, ons hoop om nog baie van jou te hoor.

Herman, jy kom al mooi reg.laugh   Dalk het jy al agtergekom, as jy links bo op die Aktiewe en Nuwe onderwerpe ingaan, kliek net op die syfer onder die blokkie met die ? b0-aan.   Dan sien jy die laaste inskrywings op daardie onderwerp wat jy nog nie gelees het nie.  As jy op die onderwerp se naam kliek, sien jy dit vanaf die eerste inset, wat jy moontlik alreeds gelees het.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 08/06/2018 - 21:01

Herman ja, jy gaan dalk so rukkie sukkel met die formaat (baie anders as CP forum), maar jy sal gou reg kom. 

Hier is fotos laai so maklik soos val uit 'n hoom, jy moet net die tak los?

Pieter, bly om van jou kant af ook te hoor, lekker saam gesêls.

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 08/06/2018 - 21:04

O ja, 'n antwoord, is net 'n vraag ver, as julle iets van die forum se werke wil weet, of algegeme kamp vrae het, skiet, baie mense wag om te help?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 04/09/2018 - 18:14

Dit is nou 'n eerste, ek sien net vandag is daar 5 nuwe Kampforum Lede.  yes

BAIE WELKOM julle klomp hier op die BESTE forum, geniet dit en vertel ons so iets meer van julle kamp stories en las asb. vir ons 'n foto of twee by.

Johan Labuschagne
Toni123
Jan Lues
JAKleinhans
Tabeal Chris
meyerp
Elsabe Louw
Gryswolf7

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 04/09/2018 - 18:29

Ek vermoed dit is Chris se fotos daar uit Romenië wat hierdie toestroming veroorsaak het !

Welkom almal !

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 04/09/2018 - 18:52

Baie welkom aan al die nuwe lede, julle moet lekker saam gesêls.

Len, ek dink jy het mooi op gelet in die klas😂

Ek vermoed dit is Chris se fotos daar uit Romenië wat hierdie toestroming veroorsaak het !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus