My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
Oom Ski, maak seblief eers…
Oom Ski, maak seblief eers die karavaan klaar. ![]()
Cowboy spook, nie geweet dit…
Cowboy spook, nie geweet dit is 'n trok nie, ek het dit geken as 'n "Stoot waentjie" en ook as 'n "Passion wagon'?
Daar was weer vordering…
Daar was weer vordering. Onderstel basies klaar sit more vloer op, wielbokse en sit briek kabels in dan staan hy more aand onder my dak by die huis. Naweek moet ek alle los dinge vasmaak oor vloerplan. Sal alles wat ek by huis het ol hulle plekke sit en alles daarom beplan. My porta potty het ook vandag hier aangekom van george af. Daai pot was ek groot bargain saam courier kos hy my nou R2840
Nico, ek het nooit gednk…
Nico, ek het nooit gednk swart wiele gaan so lekker wees nie, moet sê, ek was verkeerd, daai wiele lyk baie mooi?
"kapokkietrokkie"
Cowboy spook, nie geweet dit is 'n trok nie, ek het dit geken as 'n "Stoot waentjie" en ook as 'n "Passion wagon'?
"kapokkietrokkie"
Nou ja wat kan ek se. My wa…
Nou ja wat kan ek se. My wa het sy eerste 10km agter die blad en hy staan by huis. More begin ons om alles uit te meet en finale mates te vat dan kan ek begin met die kante. Wa pas ook maar net net onder die dak
Netjies Nico, nou gaan die…
Netjies Nico, nou gaan die groot meet en pas begin.
Werk vorder stadig maar…
Werk vorder stadig maar seker. Sal later foto's opsit kan nie van my foon af nie hy bly error gooi.
Baie mooi Nico, lekker groot…
Baie mooi Nico, lekker groot yskas wat jy insit.ek sien die bed kom voor, baie beter!
bed kom voor, baie beter!…
bed kom voor, baie beter!
Net een vraag.. waarom is dit beter. Maak dit regtig n verskil of is dit maar net persoonlike keuse. OF gaan dit oor die swaarder goed voor pak.....
My vrou sal wat wil gee vir…
My vrou sal wat wil gee vir so porselein scooter in ons wa.
Moet lekker wees om so iets self te doen
Groetnis





Daai lorrie word mooi oor…
Daai lorrie word mooi oor gebou