Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker gelag, Geert,... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -3 hours ago
Dek vir almal se gebruik Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -4 hours ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 20/08/2018 - 15:07

Jetetjie, Ski, dit gaan darem 'n spoggerige wa wees!    Julle kan darem regtig trots wees op jul handewerk. yes  Ek kan nie wag om te sien as dit heeltemal klaar is nie.

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 22/08/2018 - 22:29

Nico, wees maar geduldig broer, haastige hond verbrand sy mondlaugh

Ek kan dink jy is haastig, ek sou nie kon rus met so smart wa in wording nie.

0

werk hard maar sien min. ons het volgende gedoen die naweek

Het glasekas se rakke gemaak

Al die plugs en lig skakaelaars se gate gesny

Al die bedrading vir plugs ingetrek en af gemaak in plugs

Ligte igesit en tydelik bedraad

besig met DB bord

Besig om al die seelwerk op kaste te doen

 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 05/09/2018 - 13:00

Nico, ek sien nou by BWH daai muur proppe wat jy van gepraat het met die 3 punt, 2 x 2 punte en dan 2 x USB punte in swart wat mooi sal lyk op daai wit muur van jou karavaan binne.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus