Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -28 minutes ago
Sterkte Verskoning Geert -1 hour ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Tesla as sleep voertuig Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago

Radio Wereld Wyd Boeremusiek

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

Skakel in Vanmiddag vanaf 17:00 - 18:00 Saam met my Gottie Myburgh vir n uur van sommer lekker Boeremusiek so lekker opwarming na Noddy se om die kampvuur program, dan net na Noddy: Vannaand vanaf 21:00 Tot Laat Saam met my Polla vir n Lewendige uitsending vanaf die Oasis in Tzaneen, Lekker musiek word voorspel en n uitsending om nie mis te loop nie!

 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus