Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jonger geslag, Oktober 2026 saam gesels Johann L -4 minutes ago
Dit kan net buitelanders… Kruger 2026 neef Herman -14 minutes ago
vakansie tyd Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -45 minutes ago
Wit laken vs Kampeer Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Kamp en brandstof Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -8 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 14/07/2018 - 17:42

Lol, oom Voorrie, voorwaar n weird brak, hy le daar onder sy nooi se voete terwyl sy rummikub op facebook speel en ore gespits, so asof hy alles verstaan. Weirdo brak. ?

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 14/07/2018 - 19:08

In my Passat, toe ek nog baie jonk was, het ek die liedjie oor en oor geluister. Het n amp en equaliser display ingebou. Love is a stranger.

Daai passat was die een met die lang ligte agter. n Kannie dood., en krag, op die uiteinde te veel vir my en het vir drie maande in die hospitaal beland in traksie beland. Tou om my nek en gewigte aan voete om alles weer te laat eweredig aangroei.

Lol, het gewerk, die mense goeie werk gedoen maar tot vandag kan ek voel waar my boud been aangegroei het en kan nie lank stil sit nie, dan jaag daai boud my.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus