6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
URC Springbok rugby Geert -1 hour ago
Sabie River Café Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -2 hours ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -3 hours ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago

SOEK NET....

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Hier is omtrent 'n gesoek op die forum in die laaste tyd.    Ons soek 'n antwoord oor die Spur se boikot.  Ons soek 'n antwoord oor die elektrisiteit wat ons by die kamp gebruik.   Ons soek 'n antwoord oor ander gelowe.    Of ons soek 'n DRAAD.

Sal die een wat een wat na al die gesoek een daarvan gevind het , asseblief sy hand opsteek?  Hy moet die lepel kry, net nie die een wat die kroonjuwele hanteer het nie.laugh

Maar met al die gesoekery is die lysie van lede aanlyn sommer ewe skielik baie langer.   Lyk my ons hou van SOEK.enlightened

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 25/05/2017 - 10:09

Freda, ek soek maar op die lang manier.  Ek gebruik die funksie "ALLE ONDERWERPE" links op die skerm en het dan almal netjies onder mekaar.  Daar soek ek dan die betrokke onderwerp.

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 26/05/2017 - 09:53

Wil vir my voorkom jy begin biltong raak hier onder die "draad"cool

It's Alive!

bly om te sien jy is nog met ons DK

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 26/05/2017 - 10:52

'n Nuwe dag bring altyd 'n nuwe begin.  Soos Oom Jeep altyd sê:  "gister is verby".

Nou soek ons net vrede. smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus