Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -28 minutes ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -32 minutes ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -32 minutes ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -49 minutes ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -50 minutes ago
Smaak my ... Forum Herstel en terugvoering Chris Boucher -52 minutes ago

Bring 'n traan in my oog!

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Dit is vir my so mooi as 'n man werklik sy vrou se belange op die hart dra!

Die spul verwagtende vroue is saam met hul mans in die voor geboorte klas, die instruktrise vertel die vrouens hulle moet baie stap, dit versterk die "Pelvic muscle" wat die geboorte proses net makliker sal maak. Sy vertel verder dat hulle sommer erens 'n lekker grasperk moet kry en dan kaalvoet stap, die gras onder die kaalvoete het 'n ontspanende uitwerking op 'n mens.

Sy stel ook voor dat die mans moet saamstap, dit gee die man en vrou dan lekker tyd om bietjie te "bond". Steek die een man sy hand op en vra of die vrou 'n golf sak kan dra terwyl hulle so stap!

Ai dit is vir my so mooi!!

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus