Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lig my laphoedjie.... 2025 Wonderland 45 Wessel Strydom -1 hour ago
wapen lisensie My nuwe voertuig Wessel Strydom -1 hour ago
Pragtige fotos 2025 Wonderland 45 Geert -1 hour ago
Dapper pa! 2025 Wonderland 45 Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie Hout Nog lekker hoender resepte Rona du Plessis -1 hour ago
Raai wat's vir aandete vanaand. Nog lekker hoender resepte Goeie Hout -1 hour ago

ATKV Klein Kariba 2018

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

My swaer bel my net nou, hy het vir ons plek by Klein Kariba bespreek vir 14 tot 16 September, toe gaan verander ek my plek vir 13 toe tot 17 September, ai, die pension ding darem. Verlof word onmiddelik goed gekeur, geen gestribbel en gekibbel nie.

Millmerran, AUS.

Meraai vannie Baai

Wed, 15/08/2018 - 22:46

Lekkerrrrr! Geniet hoor. Boek ons plekke vir fotos.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 20/08/2018 - 08:53

Geniet dit oom Slot!

Ek tel die dae af, oor minder as `n maand is dit my beurt vir so twee weke by die viswaters.

Dink juis ek moet vandag bietjie wegsluip van die werk en kyk of ek nie iewers tigernuts kan kry nie. Van more tot Vrydag in die Gauteng vir werk en dan is daar nie tyd nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus