Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Brits is ongemaklik warm Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 minutes ago
Rona en molle... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 minutes ago
donderbui.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 minutes ago
Die weer in Dullstroom Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Son is rof Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
15 Oktober - vm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

ATKV Klein Kariba 2018

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

My swaer bel my net nou, hy het vir ons plek by Klein Kariba bespreek vir 14 tot 16 September, toe gaan verander ek my plek vir 13 toe tot 17 September, ai, die pension ding darem. Verlof word onmiddelik goed gekeur, geen gestribbel en gekibbel nie.

Millmerran, AUS.

Meraai vannie Baai

Wed, 15/08/2018 - 22:46

Lekkerrrrr! Geniet hoor. Boek ons plekke vir fotos.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 20/08/2018 - 08:53

Geniet dit oom Slot!

Ek tel die dae af, oor minder as `n maand is dit my beurt vir so twee weke by die viswaters.

Dink juis ek moet vandag bietjie wegsluip van die werk en kyk of ek nie iewers tigernuts kan kry nie. Van more tot Vrydag in die Gauteng vir werk en dan is daar nie tyd nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus