Skakel in vanmiddag vanaf 14:00 - 17:00 en Geniet saam met my Gottie Myburgh die Saterdagmiddag "Party Time" Program
Dan Vanaf 17:00 - 18:00 Die Boeremusiek Program Saam met My Gottie Myburgh
Tjingeling ... tha…
Tjingeling ... tha-tjigelinge - tja -lingeling-tjakaling- tjakaling tjingelineling tsk tsk tsk tsk .... daar loop hy nou lekker ![]()
So oom Voorrie, oom Noddy…
So oom Voorrie, oom Noddy het besluit om te verander na live vanaand, doer der ver waaar hy is, Ek wonder, gaan hy uitsaai van daai maar, rum drinkende man waarvoor ek so lief is, hmmm....?
Nee Gesie, ek saai direk van…
Nee Gesie, ek saai direk van die huis uit, gaan more gou draai maak by ons Rum drinkende vriend
Noddy? Lewendig?
Ek hettie geweet dat Noddy nog live kan uitsaai nie? Wow, ongelooflik! ![]()
![]()
Teen daai tyd slaap Arie mos al lankal!
Aah Dankie oom Noddy, mag ek…
Aah Dankie oom Noddy, mag ek dan later pla met n versoek vir ou kastrol en die wyfie? Please please





Moet wees: Vanaf 17:00 - 18…
Moet wees: Vanaf 17:00 - 18:00 Die Boeremusiek Program Saam met My Gottie Myburg