Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morganbaai en Yellow sands Oos Kaap oorde Wessel Strydom -6 hours ago
Wessel, Yellowsands is… Oos Kaap oorde Herman Goossens -6 hours ago
Herman G Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Johann.... Oos Kaap oorde Wessel Strydom -7 hours ago
VSA Oos Kaap oorde Johann L -7 hours ago
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -8 hours ago

Stofie

Pretoria
Profile picture for user Slowstrike
Submitted by Slowstrike on
Forums

Die stofie kom uit `n Sprite Supersport ek dink dit was `n 82 model. Het die karevaan in 95 by skoonpa gekry. Het hom later verkoop en al die breekware en stofie gehou aangesien die koper dit nie wou hê nie.

Maak bietjie die motorhuis en stoorkamer skoon en dit wat nie gebruik word nie moet gaan.

Gratis en verniet sou iemand hom dalk wil hê vir `n projek anders word dit die tuin ingeneur se stoof..

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus