Die stofie kom uit `n Sprite Supersport ek dink dit was `n 82 model. Het die karevaan in 95 by skoonpa gekry. Het hom later verkoop en al die breekware en stofie gehou aangesien die koper dit nie wou hê nie.
Maak bietjie die motorhuis en stoorkamer skoon en dit wat nie gebruik word nie moet gaan
Gratis en verniet sou iemand hom dalk wil hê vir `n projek anders word dit die tuin ingeneur se stoof..
Willem Ek het gedink Warren…
Willem
Ek het gedink Warren sou dalk belangstel.
Daai wa van Ski kry net die nuutste en beste tegnologie.
Groetnis
Warren Its yours if you…
Warren
Its yours if you want it........
Ooooooooooooooooooooo ta
Moerse baaaai danke slow
hoeveel
Sal plan maak om oppies te tel
tjee net blaas kans
Slow, baai dankie...
How & where can I come and get my new baby?
Nou wat het oom Grootwind…
Nou wat het oom Grootwind met die draad en Warren uit te waai????
wat het oom Grootwind …
wat het oom Grootwind
wonder ek ook, het die koue dalk Shaun se brein aangetas? ![]()
NEEE SOEK NIE GROOTWIND NIE.... Sal kamp opblaas
Ek persoonlik hardloop ver buite as ek grootwind het, annersins blaas ek my hele dem plek op
of het ek nou die worsehond by die wors beet?
Warren, al weer deurmekruis,…
Warren, al weer deurmekruis, "Grootwind" is 'n lid oppie forum, vroeer by Wegsleep was hy bekend as "Hurican"
Oooo ta Slow.... You are too kind...
Haven't had one of those in jonks.....
When's this Pretty Maiden due to arrive, or where can I go to to ge-tit?![]()
Warren, look in your e-mail…
Warren, look in your e-mail in box, also try the "spam / junkmail" some hosts gooi them into junk until you "un junk" it![]()
Wow Warren, lucky you! …
Wow Warren, lucky you! Another item for your extended camping equipment collection.![]()
Nope... no pretty maiden in my post box...
Did find my granddaughter's chewed up klein "pop" with blue hair in the dog-box.....
Slow best e mail me at quality@pcplastics.co.za.
Tahnks a ton





Wag vir Ski, dalk kan hy hom…
Wag vir Ski, dalk kan hy hom met die nuwe karavaan buite gebruik ?