![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Plesier Anton
Man die musiek is puik Noddy roer die goue oues en Anton hulle was n Suid Africa band laat my ook dink aan Evoid van hulle song puik gewees
Volgens my
The Beatles volgens my die beste band nog hulle musiek tot vandag toe baie gewild
More more almal. Amper weer…
More more almal.
Amper weer sulke tyd.
Ek luister. Het nou 'n…
Ek luister. Het nou 'n liedjie versoek, weet nie of dit te laat daarvoor is nie. Dankie Noddy!
Luister en geniet, oom Noddy…
Luister en geniet, oom Noddy het al een van my versoeke uitgesaai , Impi, om die silwer varings te terg 😂
My liedjie word ongeveer 19…
My liedjie word ongeveer 19.45 uitgesaai. Dit is spesiaal vir al my goeie vriende op Kampforum.![]()
Die mense wat so met…
Die mense wat so met Mariusse spook, JY WEET !
Dankie vir almal wat…
Dankie vir almal wat ingeskakel het waardeer baie.
julle maak dit alles werd om op die lug te wees
Ek sal maar vannaand probeer…
Ek sal maar vannaand probeer inskakel vannuit Antananarivo ![]()
Vanaand se program is vooraf…
Vanaand se program is vooraf opgeneem, ek is ongelukkig nie op 'n plek met goeie sein nie
Ja nee vandag weer tyd om…
Ja nee vandag weer tyd om saam te kuier "Om die Kampvuur"





Dankie sleepnou vir die…
Dankie sleepnou vir die lekker nommertjie "Man on the moon"
