Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -6 minutes ago
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -38 minutes ago
Nog iets op die horison.  … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Pad Umfula Johann L -1 hour ago
Dinokeng Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Geert enigiets is moontlik. … Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

Forum Visie en Reëls

Submitted by Admin on
Forums

Kliek asb hieronder vir Kampforum se Visie en Reëls:

Dit is altyd beskikbaar op die "ONS" blad onder: 

 FORUM VISIE EN REËLS 

VRYWARING

 

Centurion

Voortrekker

Sun, 14/10/2018 - 10:32

Ja en Nee Grootwind smiley, die reëls was van die begin af op kampforum, die vrywaring was in die begin van die jaar geskryf en geplaas.   Daar was 'n paar gebeurtenisse die afgelope week, die kopiereg skending op die ander forum een van hulle, wat gelei het daartoe dat die reëls en vrywaring nou meer prominent gemaak gaan word.

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 14/10/2018 - 14:35

Ek wonder of dit nie moontlik is om 'n soort van "Ek aanvaar en verstaan die reels van hierdie web blad" knoppie in te bou wat alle lede moet "teken" (check button) voordat hul op gesprekke kan deel neem nie. 

Weet nie of dit moontlik is nie, maar ek weet wel dat baie banke, versekerings, ens se web blaaie so iets het.

0
Elarduspark

GerhardM

Mon, 15/10/2018 - 08:08

Aanvaar alles yes

Ek wil nie op tone trap nie, maar daar is 'n tik fout, kempeerders.

...Van hierdie kempeerders is so versot 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus