Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -46 minutes ago
πŸ‘πŸ‘πŸ‘πŸ‘ Forum Herstel en terugvoering Gryswater -56 minutes ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -1 hour ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -1 hour ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Maer Leeu? Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -2 hours ago

Forum Herstel en terugvoering

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Goeiedag Almal.

Laat weet asseblief op hierdie draad indien julle enige probleme ervaar of dinge raasksien wat verander het of funksies wat nie meer toegangbaar is nie.

Dankie!

Centurion

Voortrekker

Mon, 12/10/2026 - 12:26

Nog iets op die horison.   Ek het die naweek bietjie gewerk aan 'n Kampforum App.  Die toets sagteware hardloop tans op my foon en dit maak dit moontlik vir my om notifications op my foon te ontvang wanneer iemand vir my 'n privaat boodskap stuur en ook as iemand 'n inset lewer op enige van my forum onderwerpe.  

1
3
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus