Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tafel en bankies Rock View Lodge Nelspruit Geert -4 minutes ago
forum deelname Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 minutes ago
Hallo Rona Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -8 minutes ago
Molle Oktober 2026 saam gesels Geert -10 minutes ago
Rona... Rock View Lodge Nelspruit Wessel Strydom -11 minutes ago
Die terrein Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -12 minutes ago

Kolmanskop, Namibia

Magaliesburg
Submitted by GerhardtN on
Forums

Ek pos maar hier onder avonture want vir my was dit n avontuur om vir ure hier rond te loop. Die spook dorp naby Luderitz. As jy besoek, gaan middag, minder toeriste en doen jou eie toer op jou eie tyd. Jy kry fotos uit verskillende hoeke en niemand jaag jou nie. Gaan lees maar hier vir meer inligting. https://en.wikipedia.org…

ko1

ko2

ko3

ko4

ko5

google kaart
Secunda

Sleep nou

Fri, 02/11/2018 - 06:04

Die natuur vat terug op sy eie tyd dankie Gerhardt ja eendag is eendag sal ek daar stap

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus